Skip to product information
1 of 4

Juffrou Watson

Graad 4 Kwartaal 2 Wiskunde Bundel

Graad 4 Kwartaal 2 Wiskunde Bundel

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price R 190.00 ZAR Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out
Language

Hoe werk die produk?

  1. Jy koop die bundel teen 'n vaste koste.
  2. Jy het onmiddellike toegang tot alle inhoud wat reeds geskep en opgelaai is soos hieronder gelys.
  3. Sodra Afdeling 2, 3 en 4 voltooi is, sal ons dit oplaai.
  4. Jy sal dan 'n e-pos ontvang met 'n skakel om die nuwe dokumente af te laai.
  5. Jy kan dan die nuwe lêers aflaai en gebruik teen geen ekstra koste nie.
  6. Dit word basies gesien as 'n "voorafbestelling" totdat alle produkte opgelaai is.
  7. Sodra die bundel voltooi is, sal die prys tot R130 styg.

VOLLEDIGE BUNDEL:

  • Kopie van KABV: Wiskunde Graad 4-6
  • Kopie van JOP 2023-2024: Wiskunde Graad 4-6 (Eng)
  • Afdeling 1 | WEEK 1 - 4
    • Vermenigvuldiging: 5 Aktiwiteite | 19 bladsye
    • Veelvoude en faktore: 2 Aktiwiteite | 4 bladsye
    • Eienskappe van heelgetalle: 3 wette
      • 3 Maklike aktiwiteite | 3 bladsye
      • 3 Intermediêre Aktiwiteite | 3 bladsye
      • Memorandum
  • Afdeling 2 | WEEK 5 - 7
    • Deling
      • Metode 1: Tel in veelvoude (1 dag)
      • Metode 2: Ewe verdeel (1 dag)
      • Metode 3: Groepering (1 dag)
      • Metode 4: Leidraadbord (1 dag)
      • Metode 5: Langdeling (5 dae)
    • Faktore en veelvoude: Deel 2: 1 Aktiwiteit | 3 Bladsye
    • Eienskappe van getalle: 1 Aktiwiteit | 3 Bladsye
  • Afdeling 3 | WEEK 8
    • Numeriese Patrone
  • Afdeling 4 | WEEK 9
    • Geometriese Patrone: (3 aktiwiteite |  9 Bladyse | MEMO

Neem asseblief kennis dat alhoewel hierdie bundel al die inhoud vir die hele kwartaal dek, dit nie genoeg sal wees om hierdie bundel SLEGS vir beplanningsdoeleindes te gebruik nie. Jy sal dalk addisionele bronne benodig soos die aktiwiteite in jou handboek.

Hierdie produk is geskep deur Juffrou Watson en mag nie herverkoop of versprei word nie. U is welkom om belangstellendes na ons webwerf te verwys. Respekteer asseblief die tyd en moeite wat in hierdie bundel ingegaan het. Byvoorbaat dankie vir u begrip.

View full details